Jaarboeke

Studie van die Deutero-Pauliniese geskrifte 324


 
Modulekode NTW 324
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud Inleiding, teologie en eksegese van die Deutero-Pauliniese geskrifte. Inleiding, teologie en eksegese van die Algemene Briewe.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Nuwe Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences